Bonnie En Clyde Lyrics
Jay En Lianie
https://www.letssingit.com/jay-en-lianie-lyrics-bonnie-en-clyde-nnv2fnh
[Verse 1: Jay]
Ons was rasend, ons was jonk
Ons was omgeslaan,ons was lus vir alles nuut
Ons was altyd saam, kiepie mielies in die fliek
Dikgevry in die agterstery
Die troue was te duur, die honey moon te kort
Nou's die kinders op die agterseat van ons ou Ford
En hoe vlieg die tydverby? En waar los dit vir ek en jy?

[Chorus: Jay en Lianie]
Ek lief jou maar jy gooi my weg
My lief jy weet jy maak nie reg
Dit voel al wat ons doen is veg
Ek wens jy kan my net vashou
En jy se jy sal 'n bank beroof en so vir my jou hart beloof
Ek wens dat ons net weer kon wees
Soos Bonnie en Clyde soos Jackyl en Hyde
Soos Romeo en Juliet kom wys vir my hoe lief jy my het

[Verse 2: Lianie]
Ek onthou toe jy wou loop ek onthou dit goed
Maar vir my het jy belowe deur die sweet en bloed
Dat as alles om ons val ek en jy onsself sal bly
Ek sal bid vir bietjie hoop ek sal als probeer
Ek salsaam met jou wil loop tot die aardeskeur
Ek sal vassteek in jou kop en swem al is dit stroomop

[Chorus: Jay en Lianie]
Ek lief jou maar jy gooi my weg
My lief jy weet jy maak nie reg
Dit voel al wat ons doen is veg
Ek wens jy kan my net vashou
En jy se jy sal 'n bank beroof en so vir my jou hart beloof
Ek wens dat ons net weer kon wees
Soos Bonnie en Clyde soos Jackyl en Hyde
Soos Romeo en Juliet kom wys vir my hoe lief jy my het

[Brug: Jay]
Ruk jou bietjie reg ek is werd om voor te veg
Ek wil weer so voel kom maak my joune
Hoe kan ek vergeet al die jare al die sweet
Dis nie iets om weg te gee

[Chorus: Jay en Lianie]
Ek lief jou maar jy gooi my weg
My lief jy weet jy maak nie reg
Dit voel al wat ons doen is veg
Ek wens jy kan my net vashou
En jy se jy sal 'n bank beroof en so vir my jou hart beloof
Ek wens dat ons net weer kon wees
Soos Bonnie en Clyde soos Jackyl en Hyde
Soos Romeo en Juliet kom wys vir my hoe lief jy my het
Kom wys vir my hoe lief jy my het
Kom wys vir my hoe lief jy my het
Find more lyrics at LetsSingIt!
The Internet Lyrics Database
https://www.letssingit.com/