Music / J / Juanita Du Plessis / Lyrics / Altyd Daar / Lyrics
- Juanita Du Plessis
- LetsSingIt Music Player
- play all songs
- Fans
- 4, 0 of your friends
add to favorites
- Moderator
- This artist has no moderator.
- Options
- add song
request lyrics
add album
request album
add news
edit biography - this song :
edit
- Song video
| Song details | |
|---|---|
| Title | Altyd Daar |
| Artist | Juanita Du Plessis |
| Album | |
| Genre | |
| Duration | 03:36 |
| Rank | − (−) history » |
| Charts | - view all » |
| Referring urls | view all » |
| Song lyrics |
|---|
|
As ek vandag moet terugkyk op my lewenspad
Dan sien ek al die draaie, elke kronkelpad Die spore van my lewe is lankal reeds bepaal Elke tree vertel 'n ou verhaal Elke afdraaipaadjie sien ek duidelik raak Maar deur dit alles Heer het U oor my gewaak En oral in die donker het U my weer kom haal Want U weet, elke kind kan soms verdwaal [Refrein] Sonder dat ek weet het U my altyd vasgehou En sonder dat ek weet het U genade my omvou Al my lewensdrome het U in U hand bewaar Liewe Heer, U was nog altyd daar Ek sien dit in die stille waters van die see Ek sien dit in 'n kind se oë, sy eerste tree Hoe kan die wat nie wil glo in ongeloof bly staar Liewe Heer, want U was nog altyd daar [Refrein] Sonder dat ek weet het U my altyd vasgehou En sonder dat ek weet het U genade my omvou Al my lewensdrome het U in U hand bewaar Liewe Heer, U was nog altyd daar |
| 0 comments |
| Song comments | |
|---|---|
| Be the first one to comment » |
LSI PLAYER
Send "Altyd Daar" ringtone to your cell