Music / J / Juanita Du Plessis / Lyrics / By Jesus Se Voete / Lyrics
- Juanita Du Plessis
- LetsSingIt Music Player
- play all songs
- Fans
- 4, 0 of your friends
add to favorites
- Moderator
- This artist has no moderator.
- Options
- add song
request lyrics
add album
request album
add news
edit biography - this song :
edit
- Song video
| Song details | |
|---|---|
| Title | By Jesus Se Voete |
| Artist | Juanita Du Plessis |
| Album | |
| Genre | |
| Duration | 04:26 |
| Rank | 3,625 (+5,972) history » |
| Charts | - view all » |
| Referring urls | view all » |
| Song lyrics |
|---|
|
Ek wens ek kon die pyn vir jou dra
Ek wens ek kon jou seerkry wegvat Ek wens ek kon al jou vrae antwoord Ek wens ek kon die wêreld vir jou gee Maar ek is net 'n mens En ek is magteloos Hier op my knieë Is my gebed [Koor] Ek lê jou by Jesus se voete neer Hy ken jou vrese, jou twyfel, al jou seer Hy bring lewe en vrede in jou hart Hy sal jou vashou, Hy sal jou nooit verlaat nie Hy's altyd by jou, al maak niks vir jou sin nie Ek lê jou, ek lê jou By Jesus se voete neer Dit breek my hart om jou so te sien Ek weet dat jy dit nooit verdien Maar vir elke traan wat jy huil, huil ek myne En dan bring ek jou net weer tot voor die troon So as jy alleen en bang in die donker lê en wag Onthou my woorde Want dis Sy belofte [Koor] Ek lê jou by Jesus se voete neer Hy ken jou vrese, jou twyfel, al jou seer Hy bring lewe en vrede in jou hart Hy sal jou vashou, Hy sal jou nooit verlaat nie Hy's altyd by jou, al maak niks vir jou sin nie Ek lê jou, ek lê jou By Jesus se voete neer |
| 0 comments |
| Song comments | |
|---|---|
| Be the first one to comment » |
LSI PLAYER
Send "By Jesus Se Voete" ringtone to your cell