Music / J / Juanita Du Plessis / Lyrics / Ons Belofte Aan Mekaar / Lyrics
- Juanita Du Plessis
- LetsSingIt Music Player
- play all songs
- Fans
- 4, 0 of your friends
add to favorites
- Moderator
- This artist has no moderator.
- Options
- add song
request lyrics
add album
request album
add news
edit biography - this song :
edit
- Song video
- No video available
| Song details | |
|---|---|
| Title | Ons Belofte Aan Mekaar |
| Artist | Juanita Du Plessis |
| Album | |
| Genre | |
| Duration | 03:45 |
| Rank | − (−) history » |
| Charts | - view all » |
| Referring urls | view all » |
| Song lyrics |
|---|
|
Ontou jy nog, ons beloftes
Twee spore wat dieselfde pad begin Die saam besluit om een te wees Lief te hê en getrou te wees Met my hand styf in joune Ek wil langs jou lê elke môre Ek wil jou vashou elke nag Onder sterre oor ons drome waak En saam ons kinders groot te maak 'n Wens, my laaste wens [Koor] Ek wil oud word saam met jou Ek wil my lewe aan jou wei Deur elke donker skadu en hoog bo teen die kranse Sal ek volg waar jy my lei Al is daar silwer in jou hare En jou jare begin wys Tot die dood ons eendag skei, sal ek jou lief hê Want ek wil oud word saam met jou 'n Leeftyd is nie genoeg nie En vir ewig is te min vir my Dis 'n eindelose wentelbaan Ek en jy en 'n lewe saam vir nou En een vir altyd [Koor] Ek wil oud word saam met jou Ek wil my lewe aan jou wei Deur elke donker skadu en hoog bo teen die kranse Sal ek volg waar jy my lei Al is daar silwer in jou hare En jou jare begin wys Tot die dood ons eendag skei, sal ek jou lief hê Want ek wil oud word saam met jou |
| 0 comments |
| Song comments | |
|---|---|
| Be the first one to comment » |
LSI PLAYER
Send "Ons Belofte Aan Mekaar" ringtone to your cell